Bly uit Venezuela, 'Amerikaners nie lus vir nog oorlog'

Loading player...
Die Amerikaanse minderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers, Demokraat Hakeem Jeffries sê terwyl almal bewus is van die tekortkominge van die Maduro-regime in Venezuela, moet die VSA daar uitbly. Dit kom na president Donald Trump gesê het dat ‘n tweede inval in die land moontlik is. Jeffries sê Amerikaners stel nie belang in nog ‘n buitelandse oorlog nie.
6 Jan 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Digitale geletterheid nodig vir vooruitgang

Sonder sterker digitale geletterdheid, kan baie landsburgers volgens kenners agtergelaat word in die digitale era. Namate meer mense hulle tot mobiele bankdienste, aanlyn besigheid en digitale leer wend, word die vermoë om tegnologie veilig en doeltreffend te gebruik noodsaaklik vir ekonomiese groei en die alledaagse lewe. Jennifer Mathe, verbruikersverhoudingebestuurder by…
20 Apr 10AM 1 min

Lewende bees-uitvoere 'kan gevolge vir kommunale boere hê'

Die verskeping van bees op die hoef na Mauritius bly in die nuus. Landboukenner Wallie Roux meen dat waardetoevoeging in die kommersiële gebied erkenning moet kry en prioriteit moet wees. Aan die ander kant, sukkel kommunale boere om diere produksie-gereed te kry en terwyl op die hoef uitvoere voordelig vir…
20 Apr 10AM 1 min

Telecom se Penduka-projek teiken misdade wat diens kelder

Telecom Namibia het die Penduka-projek van stapel gestuur in reaksie op diensonderbrekings wat veroorsaak word deur netwerkonderbrekings, hoofsaaklik weens die toenemende diefstal van koperkabels. Die maatskappy werk saam met die polisie om die probleem aan te spreek, wat geïdentifiseer is as 'n sleuteldryfveer vir onlangse onderbrekings. Uitvoerende hoof Stanley Shanapinda…
20 Apr 10AM 1 min

Windhoek kry veiligheidtegnologie-inspuiting

Stad Windhoek se doelwit om 'n veiliger, slimmer stad te word kry momentum met FNB Namibia wat meer as 500 000 Namibiese dollar in 'n skenking van gevorderde toesigtegnologie belê het. Dit sluit in tien panoramiese en PTZ-kameras met dubbele lense, tien vertikale paalmonterings en 21 outomatiese nommerplaatherkenningskameras. Munisipale woordvoerder…
20 Apr 9AM 1 min

Mees vereerde Aussie-soldaat sal oorlogsmisdaad-aanklagte beveg

Die mees vereerde lewende Australiese soldaat, Ben Roberts-Smith, sê hy sal tot die bittereinde veg teen vyf aanklagte van oorlogsmisdade en herhaal hy is onskuldig. Die 47-jarige word daarvan beskuldig dat hy ongewapende burgerlikes vermoor of ondergeskiktes beveel het om hulle te vermoor tydens sy diens vir die Australiese SAS…
20 Apr 9AM 1 min