Farm 37 nog nie gediens nie, ministerie vertraag proses

Loading player...
Die diens van grond by Farm 37 buite Walvisbaai is steeds nog nie voltooi nie, omdat die Backyard Tenants-groep steeds wag op goedkeuring van die lynministerie. Die stedelike ontwikkelingsministerie het 75 miljoen Namibiese dollar aan die Walvisbaai-munisipaliteit toegeken vir die ontwikkeling van Farm 37, waar die Backyard Tenants porsie 19 besit. Immanuel Festus, die groep se segsman, gee meer inligting.
8 Jan 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kanada se noue bande met VSA maak hom nou kwesbaar

Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê die historiese noue bande met Amerika wat eens ‘n sterk punt was, het Kanada nou kwesbaar gemaak. Ná sy onlangse oorwinning met ’n parlementêre meerderheid vir sy liberale regering, het Carney Sondag in ‘n videoboodskap gesê die oorwinning versterk sy posisie om die…
20 Apr 3AM 1 min

Ministerie weerlê slenter oor vragmotorbestuurders

Die ministerie van binnelandse sake het bewerings ontken dat hulle van voorneme is om buitelandse vragmotorbestuurders ten koste van Namibiërs in diens te neem. Margaret Kalo, die woordvoerder van die ministerie, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê beweringe wat op sosiale media versprei word, is onwaar:
20 Apr 3AM 1 min

Malaria-gevalle styg in Gauteng

Die Gautengse Departement van Gesondheid het met kommer kennis geneem van 'n skerp styging in malariagevalle en verwante sterftes regoor die provinsie. Kealeboga Mohajane van die departement sê onlangse waarnemings dui op 'n kommerwekkende styging in beide malaria-infeksies en sterftes. Sy sê tussen Januarie en Desember 2025 is 666 malariagevalle…
20 Apr 3AM 1 min

SAPD sê koerantberig stel informante in gevaar

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens kritiseer die Sunday Times wat uitgelekte beëdigde verklarings gepubliseer het wat verband hou met ondersoeke na dwelm-verwante misdaadnetwerke in die land. Die koerant het ʼn beëdigde verklaring van ʼn gewilde platejoggie gepubliseer wat ʼn sluipmoordpoging oorleef het en wat verband hou met dwelmhandel in die nagklub-bedryf. Die…
20 Apr 2AM 1 min

Arteta sê sy spelers sal moet besin

Manchester City is met een wedstryd oor slegs drie punte agter die Premierliga-voorlopers, Arsenal, wat gisteraand op die Etihad-stadion met 2-1 verslaan is. Rayan Cherki het aan City die voorsprong besorg, maar Arsenal het sake binne sekondes met Kai Havertz se doel gelykop gemaak. Erling Haaland se doel in die…
20 Apr 2AM 1 min