Die manier waarop jy spaar, beïnvloed jou beleggings opbrengste

Loading player...
Marise Bester, bestuurder in die ManCo-verspreidingspan by Allan Gray, gesels oor hoe beleggers risiko kan bestuur en die waarde van aktief bestuurde beleggingsportefeuljes kan benut.
25 Mar 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak
21 May 12PM 9 min