Inflasie: Vrugte skiet die hoogte in

Loading player...
Terwyl algehele inflasie op 2,1 persent vir Maart, teenoor 2,4 persent in Februarie ingekom het, styg voedselpryse steeds. Die Namibiese Statistieke-agentskap het die jongste syfers bekend gemaak. Yanna Smith het meer.
9 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

KI in die werkplek, Nipam hou seminar

Namate kunsmatige intelligensie deel word van die daaglikse werksomgewings in die land, skuif die aandag na hoe dit doeltreffend gebruik kan word. Die Namibiese Instituut vir Openbare Administrasie en Bestuur, Nipam, sal op 12 Mei 'n KI-leierskapseminaar in Windhoek aanbied. Woordvoerder Johannes Hatutale sê die seminaar sal fokus op praktiese…
9 Apr 6AM 1 min

VF+ sê kultuur van geweld stuur SA op gevaarlike koers na anargie

Die Vryheidsfront Plus sê die kultuur van geweld in Suid-Afrika laat nie net die land ontspoor nie, maar laat dit afstuur op anargie en volslae chaos. Dit volg na die onlangse moord op Danie Oosthuizen, ʼn afgetrede NG-dominee van Primrose-Oos in Germiston, Gauteng. Jaco Mulder van die VF Plus sê…
9 Apr 6AM 1 min

Iran-oorlog: Ekonomiese herstel sal twee jaar neem sê Roodt

Die aankondiging van 'n skietstilstand in die oorlog van Amerika en Israel teen Iran lok steeds reaksie uit, veral omdat Libanon volgens Israel nie deel daarvan vorm nie. Die skietstilstand word as broos beskryf, onder andere omdat Israel voortgaan met aanvalle op Hisbollah in Libanon. Suid Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt…
9 Apr 6AM 1 min

Inflasie kom op 2,1% in Maart in

Volgens die jongste data van die Namibiese Statistieke-agentskap staan Namibië se jaarlikse inflasiekoers vir Maart op 2,1 persent, vergeleke met die 4,2 persent wat verlede jaar in Maart aangeteken is en 2,4 persent in Februarie. Kerninflasie het op 2,9 persent gestaan, hoër as die hoofinflasiekoers. Agentskap-woordvoerder Mirjam Shihepo het meer…
9 Apr 6AM 1 min