
Geskiedeniskurrikulum moenie sondebokke skep nie - AfriForum
Loading player...
AfriForum moedig ouers, onderwysers en belanghebbendes aan om terugvoer in te dien oor die Departement van Basiese Onderwys se voorgestelde nuwe geskiedeniskurrikulum vir Graad 1 tot 12 wat op 20 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is. Alana Bailey van AfriForum beklemtoon geskiedenis moet objektief aangebied word om kritiese denke, empatie en geletterdheid te bevorder. Sy waarsku dat bevooroordeelde inhoud mites kan verskans of sondebokke kan skep, en dring aan op meer gemeenskapsgerigte onderrig:

