
IPPR verheug oor Noorweë-besluit rakende olie en gas
Loading player...
Namibië se poging om sy olie- en gassektor op Noorweë s’n te skoei, kry steun, met die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing wat dié stap as baie positiewe beskou. Instituut-direkteur Graham Hopwood sê die benutting van Noorweë se toonaangewende kundigheid in deursigtigheid, belasting en soewereine welvaartbestuur kan Namibië help om die hulpbronvloek te vermy en langtermynvoordele vir alle burgers te verseker. Hopwood het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

