
BKS: Oproepe vir privaatsketor betrokkenheid in SA
Loading player...
Foot and Mouth Disease Response South Africa vra dringende betrokkenheid deur die privaatsektor om te help met die verkryging en verspreiding van die 14-miljoen entstofdosisse wat nodig is om die bek-en-klouseer-uitbreking te bekamp. Die woordvoerder van die groep, Andrew Morphew, waarsku die regering se plan om 80-persent van die beeskudde binne 'n jaar in te ent, is te stadig en burokrasie en gesentraliseerde beheer vertraag vordering. Morphew sê stadige optrede kan tot groot finansiële verliese lei:

