
SA se plaasmoorde daal maar nie plaasaanvalle nie
Loading player...
AfriForum sê die vlak van geweld in plaasaanvalle bly kommerwekkend hoog, al het plaasmoorde effens gedaal. Volgens hul jongste verslag oor plattelandse misdaad het die organisasie verlede jaar 184 plaasaanvalle en 29 plaasmoorde aangeteken, met byna vier uit tien voorvalle wat ernstige geweld insluit. Jacques Broodryk van AfriForum sê die verslag toon ook dat plattelandse gemeenskappe in provinsies, insluitend Gauteng en Limpopo, kwesbaar bly, met veral bejaardes wat kwesbaar is:

