
Akkerbouraad maak planne met rekord mielie-oes se berging
Loading player...
Daar is kommer oor die rekord witmielie-oes wat op meer as 100 000 ton geskat word. Terwyl dit uiters goeie nuus is vir produsente en voedselsekerheid, word daar beraam dat drie keer die hoeveelheid mielies in Mei en Junie ingebring kan word met beperkte silo-kapasiteit. Kosmos 94.1 Nuus het met Gilbert Mulonda, hoofbestuurder vir Akkerbou en Tuinbou-by die raad gesels.

