
Hoe sê? 11-15 Mei 2026
Loading player...
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- In Abraham se skoot wees
- Dit sal jou nie windeiers lê nie
- Met snaar en st(r)amboel
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- In Abraham se skoot wees
- Dit sal jou nie windeiers lê nie
- Met snaar en st(r)amboel

