FOCUS ON THE FAMILY | Hettie Brittz

Loading player...
Vandag gesels Die Real Brekfis Span met ’n vrou wat al vir dekades hoop, wysheid en praktiese leiding bring aan ouers en gesinne — nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal. Ons ken haar as skrywer, spreker en die stem agter Evergreen Parenting en Tall Trees. Hettie Brittz het al duisende mense gehelp om hul kinders, verhoudings en hulself beter te verstaan.— en hierdie week kuier hulle in die Kaap met inspirerende sessies oor huwelike, ouerskap en karaktervorming.
19 May 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

13 PIEKE IN 13 WEKE l Tanya Morkel

13 PIEKE IN 13 WEKE l Die Real Brekfis span gesels met Tania Morkel oor haar nuwe uitdaging en hoe die Here haar help om dit te doen. #DieRealBrekfis #RadioTygerberg104fm #104Fm
21 May 3AM 9 min

DR RAYMOND LOMBARD | 28 Jaar van Impak

Vir 28 jaar lank was Dr Raymond Lombard ’n konstante stem van hoop, waarheid en geloof op die luggolwe van Radio Tygerberg104fm. Die Real Brekfis span gesels met dr. Raymond oor sy nuwe seisoen in sy lewe. Dankie van Radio Tygerberg - jou lewe getuig van iemand wat skaamteloos God…
15 May 3AM 18 min

DIE REIS MET GEDULD l Melissa De Vries

DIE REIS MET GEDULD l Melissa De Vries kom kuier by die Die Real Brekfis en deel haar getuienis oor geduld. Sy is tans in die TV Reeks: Die Oord. #RadioTygerberg104FM #104FM #Geduld
13 May 3AM 2 min

STORIEDAGBOEK | Leon Ferreira & Welly Du Toit

LEON FERREIRA - STORIE DAGBOEK Leon Ferreira en Welly du Toit kom kuier vandag saam met die Real Brekfis span. Leon deel sy getuienis oor sy kanker pad en Welly gesels oor sy nuwe Storiedagboek boek - 365 storie van hoop wat jou elke dag kan help om 'n positiewe…
12 May 3AM 13 min

Die Oord | Jana Kruger & Melissa de Vries

Die Real Brekfis span gesels met die akteurs Jana Kruger & Melissa de Vries van die Kyknet Reeks: Die Oord. Daar word oor alles gepraat - van moord, verdagtes, afrikaans en ma-wees. #DieOord #RadioTygerberg104FM #104Fm
8 May 2AM 9 min