San Diego-skieters het klomp gelowe en rasse gehaat

Loading player...
Die polisie het die twee tieners wat betrokke was by die noodlottige skietvoorval by die Islamitiese sentrum van San Diego geïdentifiseer as die 17-jarige Cain Clark en 18-jarige Caleb Vasquez. Vyf mense, insluitend die twee aanvallers, is Maandag in die voorval dood. Die verdagtes is in ʼn voertuig naby die moskee aangetref waar hulle vermoedelik selfdood gepleeg het. San Diego se FBI-verteenwoordiger, Mark Remily, sê Clark en Vasquez het glo talle godsdienste en rassegroepe gehaat:
20 May 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Junie-brandstofprys volgende week bepaal terwyl olie styg

Na twee agtereenvolgende maande van brandstofprys verhogings, vergader amptenare van die energieministerie volgende week om Junie se brandstofpryse te finaliseer. Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, die ministerie se hoofekonoom gepraat, wat sê die besluite sal geneem word op grond van huidige globale faktore.
21 May 12AM 1 min

Amupanda noem herdenking van Byedag 'Europees'

Met die viering van Wêreld-byedag en uitlatings deur die president wat haar ondersteuning vir die werk wat deur plaaslike organisasies en byeboere gedoen word,uitgespreek het, het die leier van die AR-beweging, Job Amupanda die kwessie verpolitiseer. Op sosiale media sê hy, hy verstaan nie hoekom hierdie regering obsessief en besorg…
21 May 12AM 1 min

Migrasie-wet oop die openbare kommentaar

Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu het openbare konsultasies oor die konsep-migrasiewetsontwerp van stapel gestuur en Namibiërs aangemoedig om aktief die wet te help vorm wat migrasie in die land sal beheer. Iipumbu het Woensdag by die Oshana-streekraadsouditorium in Oshakati gepraat en gesê die konsultasies is 'n sleutelstap in die modernisering van…
20 May 11PM 1 min

Trump sê onderhandelinge met Iran is in finale stadiums

Amerikaanse president Donald Trump het Woensdag gesê onderhandelinge met Iran is “in die finale stadiums”, terwyl hy gewaarsku het teen verdere aanvalle, tensy Teheran tot 'n vredesooreenkoms instem. Maar ses weke sedert Trump Operasie Epic Fury onderbreek het vir 'n wapenstilstand, het samesprekings min vordering getoon. Teheran het Trump daarvan…
20 May 11PM 1 min