
China handhaaf fyn balans met Putin se besoek
Loading player...
Terwyl Reuters berig dat China Rusland bystaan met die opleiding van soldate, meen kenners dat China ‘n fyn lyn stap om sy belange te balanseer – aan die een kant sy belangrike politieke vennoot Rusland, en sy ekonomiese belange in die Weste. Voormalige Britse ambassadeur in Rusland, sir Laurie Bristow, het sy mening so gelig aan Sky News.

