
Ebola: WGO waarsku entstof kan nig 9 maande duur
Loading player...
Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dit kan tot nege maande duur voordat 'n entstof teen die Bundibugyo-virus, wat die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda veroorsaak, beskikbaar is. Daar is tot dusver 600 vermeende Ebola-gevalle en 139 vermeende sterftes aangemeld. Die direkteur-generaal van die WGO, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê die organisasie se noodkomitee het saamgestem dat die situasie nie 'n pandemie-noodgeval is nie:

