Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32

Loading player...
Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in
die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53
25 Aug 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ernie de Meyer - JESAJA 12:2

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied. Hy het my kom red. JESAJA 12:2
6 Nov 12AM 2 min

Clement Martin - JEREMIA 31:13

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer. JEREMIA 31:13
5 Nov 12AM 2 min

Lorriaan du Plessis - ESEGIËL 36:26

Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. ESEGIËL 36:26
2 Nov 12AM 2 min