#OntbytMetDoepieEnNina - C12 Konferensie, wat jy kan verwag.

Loading player...
Ons gesels met C12 se Stian Veldman oor die waarde wat die konferensie vir jou en jou besigheid kan inhou asook watter gassprekers verwag kan word.
1 Sep Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter Hotel

Droomsindroom en Bernice West het die nuwe groep "Winter Hotel" bymekaar gesit en ons is mal daaroor. Ons gesels musiek, die toekoms en hulle nuwe EP
10 Nov 21 min