Hy is hierdie week Venita se #ALT-uitkyk en hy is beslis iemand om dop te hou. Robin Finch gesels met Venita oor sy nuutste enkelsnit 2nd Chance en óók sy EP Reflections wat die hoofstukke van 'n mens se lewe mooi opsom en help vertel.
Haar nuutste enkelsnit - For Good is geinspireer deur haar Ma en Ouma. Morgan Visser gesels met Venita oor die betekenis agter haar musiek en wat nog vir haar voorlê in die nuwe jaar.
Venita en Hugh Lynn op #WeeksdaeVibes? 'BESTIES FOR THE RESTIES!' Van baie lag en lekker VIBES tot ’n gesprek uit die hart. Venita het met Hugh Lynn gesels oor sy nuwe enkelsnit “Hemel”– ’n besonderse persoonlike liedjie wat gebore is uit verlies, rou en uiteindelik ook liefde. Al kan Hugh…
Venita gesels met Luna Paige oor haar musiek, albums en oomblikke wat vasgevang moet word om in stories te verander. Luna vertel meer oor haar album "Die Reisigers" en Venita sit fokus op haar nuwe liedjie "Die Tas".
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.