
'Ek was nie op stembrief' – Trump
Loading player...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, erken swak kommunikasie oor ekonomiese kwessies en sy streng immigrasie-beleid het 'n invloed gehad op sy Republikeinse Party se nederlaag in die mediumtermyn-verkiesing. Die party het beheer van die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat aan die Demokrate afgestaan. Trump het tydens sy eerste onderhoud na die verkiesing aan "60 Minutes" van CBS gesê die hoofrede vir die nederlaag is omdat hy nie op die stembrief was nie:

