
Ramokgopa vra doelbewuste benadering tot kernkragindustrialisering
Loading player...
Die Suid Afrikaanse minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering moet plaaslike maatskappye doelbewus ondersteun om Suid-Afrika se kernenergie-bedryf te bou. Ramokgopa het tydens die Konferensie oor Kern- en Skoonenergie in Pretoria gesê ’n voorgestelde kern-industrialisering-s-plan van tien gigawatt moet plaaslike vervaardigings-vermoëns en verkrygings-geleenthede identifiseer. Hy erken mislukkings kan gebeur, maar beklemtoon die regering moet innovering en voortgesette ontwikkeling ondersteun:

