SA se vervaardigingsektor herstel met 0,9% groei

Loading player...
Suid-Afrika se seisoenaal aangepaste vervaardigingsproduksie het tussen Julie en September 2026 met 0,9-persent toegeneem vergeleke met April tot Junie 2026. Nicolai Claassen van Statistiek Suid-Afrika sê dié styging het die sektor gehelp om effens te herstel ná 'n afname van 1,6-persent. Claassen bevestig kos en drank het die grootste positiewe bydrae gelewer uit die vyf vervaardigingsafdelings. Hy waarsku egter die sektor gaan steeds steeds gebuk onder hoë produksiekoste en logistieke uitdagings:
11 Nov 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Staalbedryf in SA het dringend hulp nodig

Die vakbond Solidariteit sê die regering moet die staalbedryf dringend ondersteun deur elektrisiteitskoste te verlaag en plaaslike vervaardigers beskerm teen goedkoop staalinvoere uit China. Dit volg na Ferroglobe se besluit om sy smeltoonde in Witbank een die einde van die maand tydelik te sluit, wat sowat 200 werkgeleenthede in die…
14 Nov 1AM 1 min

BKS kos Namibië N$150 per sekonde

Dit is nou sewe weke sedert die uitbreking van bek-en-klouseer in Namibië en die land verkeer in 'n nasionale krisis, sê Roelie Venter, die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie. As die impak op die totale waardeketting van die landboubedryf in ag geneem word, verloor die land 150 Namibiese dollar…
14 Nov 12AM 1 min

Copps 94.1: Wetsbewakers het hul hande vol met Windhoekers

Windhoek was Vrydagaand 'n miernes van onstuimige bedrywighede met die Copps 94.1-span wat behoorlik moes skarrel om wet en orde te handhaaf. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op sy pos en doen verslag van die toneel:
13 Nov 11PM 1 min