Visrivier-canyon en Spergebied kry internasionale erkenning

Loading player...
Die Visrivier-canyon en die Spergebied se uitgestrekte diamantneerslae is deur die Internasionale Unie vir Geologiese Wetenskappe aangewys as deel van die derde groep van 100 internasionale geologiese erfenisterreine. Die Namibiese Toerismeraad se woordvoerder, Flora Quest, sê dié internasionale erkenning kan meer geleenthede vir toerisme, opvoeding en werkskepping vir plaaslike gemeenskappe bied. Sy sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat geologiese toerisme geleenthede kan skep.

Flora Quest Donderdag
12 Nov 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Staalbedryf in SA het dringend hulp nodig

Die vakbond Solidariteit sê die regering moet die staalbedryf dringend ondersteun deur elektrisiteitskoste te verlaag en plaaslike vervaardigers beskerm teen goedkoop staalinvoere uit China. Dit volg na Ferroglobe se besluit om sy smeltoonde in Witbank een die einde van die maand tydelik te sluit, wat sowat 200 werkgeleenthede in die…
14 Nov 1AM 1 min

BKS kos Namibië N$150 per sekonde

Dit is nou sewe weke sedert die uitbreking van bek-en-klouseer in Namibië en die land verkeer in 'n nasionale krisis, sê Roelie Venter, die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie. As die impak op die totale waardeketting van die landboubedryf in ag geneem word, verloor die land 150 Namibiese dollar…
14 Nov 12AM 1 min

Copps 94.1: Wetsbewakers het hul hande vol met Windhoekers

Windhoek was Vrydagaand 'n miernes van onstuimige bedrywighede met die Copps 94.1-span wat behoorlik moes skarrel om wet en orde te handhaaf. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op sy pos en doen verslag van die toneel:
13 Nov 11PM 1 min