
Klebsiella-infeksies eis 2 000 babas in SA
Loading player...
Die DA sê byna 80-persent van Klebsiella-infeksies in Johannesburg se akademiese hospitale is bestand teen verskeie antibiotika. Die party sê meer as 6 000 gevalle is vanjaar landswyd aangemeld, insluitend byna 2 000 onder pasgebore babas, terwyl die sterftesyfer onder besmette hospitaalpasiënte meer as 50-persent is. Michele Clarke van die DA het ’n beroep gedoen op die nasionale departement van gesondheid en die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens om pasiënte te beskerm:

