Noordwes se Jongboer van die Jaar vertel van sy passie vir die bedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week by Agri Noordwes se Jongboer Konferensie in Lichtenburg waar sy met die pas aangewysde Jongboer van die Jaar, John Griffiths, gesels het.
26 Apr 2016 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min