Koringtariefsneller skop in

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Dirk Strydom, bestuurder van die graanekonomie- en bemarkingsafdeling by Graan SA, oor die kosep van die koringtariefsneller.
26 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min