'Die seisoen is laat, maar die reën kom'

Loading player...
Wetenskaplike Cobus Olivier, van die weerkantoor, sê die somerreën is wel baie laat, maar die vooruitsigte lyk steeds goed.
28 Nov 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min