Pieter Möller gesels oor die minimum loon

Loading player...
Pieter Möller gesels oor werkloosheid en die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) se verslag oor die minimum loon.
4 Dec 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min