'ANC-konferensie gaan boere nie beleidsekerheid gee'

Loading player...
Politieke- en beleidsontleder, Theo Venter, woon die ANC-konferensie by Nasrec by. Dirk Kok het met hom gesels.
19 Dec 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min