'Hierdie Januarie is baie moeilik'

Loading player...
Landbouer Bernard Maree, van Excelsior, gesels met Pieter Möller oor die landboutoestande in sy geweste.
24 Jan 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min