Luister wat het pres. Cyril oor landbou gesê

Loading player...
Luister hier wat het pres. Cyril Ramaphosa Vrydagaand in sy staatsrede oor landbou en onteiening sonder vergoeding gesê.
19 Feb 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min