'Luister fyn wat pres. Cyril sê oor onteiening'

Loading player...
Politieke ontleder, Theo Venter, gesels met Pieter Möller oor die staatsrede en die onteieningskwessie.
21 Feb 2018 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min