'VL sal omsien na boere se belange en eiendomsreg'

Loading player...
Vrystaat Landbou se uitvoerende hoof, Gerhard Kriel, sê hoe hulle die grondkwessie aanpak.
5 Mar 2018 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min