
#3 Briekaandraai - Episode 3
Loading player...
Otto, die befoeterde redakteur van die plaaslike koerant Windhond, roep die adjunkredakteur, Elfra, na sy kantoor. Dit blyk dat hulle twee ʼn geskiedenis het. Dan vertel sy vir hom skokkende nuus.

