#WeeksdaeVibesMetVenita – Lucia | 6 Augustus

Loading player...
Lucia kuier by Venita is die GROOT-ateljee om te gesels oor haar nuwe enkelsnit As jy val — ’n liedjie wat nie net gesing word nie, maar gebid word. Ná vyf maande van stilte,
introspeksie en genesing, bring Lucia ’n kragtige getuienis van geloof, verlies en tweede kanse.
6 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes