#WeeksdaeVibesMetVenita – Millennium | 20 Augustus

Loading player...
Die band Millennium kuier by #WeeksdaeVibesMetVenita om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit “Rock & Roll My Kind”. Dis rou, dis eerlik, dis nostalgie met ’n skop – presies soos net Millennium dit kan doen.
Venita hoor by die manne wat is die stories agter die musiek en waar kom die passie vir rock & roll vandaan.
20 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes