#WeeksdaeVibesMetVenita - Zandri | 16 September

Loading player...
Zandri is terug by Venita om nuwe musiek te gesels! Haar nuutste enkelsnit 'Mielies' vra die belangrike vrae soos; voor wie sal jy 'n mielie eet? En wie maak jou op jou gemaklikste gedurende kwesbare tye?
16 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes