#WeeksdaeVibesMetVenita - Rock The Boat | 30 September

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse country-rock-duo Rock The Boat kuier saam met Venita in die ateljee en gesels oor hul unieke weergawe van die John Waite classic - “Missing You. Wendy en Stuart deel hoe hulle die lied oopgekrap het tot sy emosionele kern en hulle eie harte binne die woorde kon vind – ’n intieme weergawe vol warmte, siel en storievertel.
30 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes