#WeeksdaeVibesMetVenita - Jamie Fine | 22 Oktober

Loading player...
Jamie Fine gesels met Venita oor haar nuwe enkelsnit "Homesick" - 'n liefdesbrief aan haar tuisdorp en sy mense. Jamie en Venita gesels oor die inspirasie agter die liedjie, die emosies wat sy moes deurwerk, en hoe sy dit reg kry om vir mense 'n spasie te skep waar hulle hulself kan wees.
22 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes