Madlanga-kommissie: Sibiya ontken korrupsiebewerings

Loading player...
Die geskorste adjunk-nasionale kommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hy het nooit enige omkoopgeld van die vermeende misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala ontvang nie. Sibiya sê hy het Matlala verskeie kere ontmoet, maar het volgehou hulle was nie vriende nie en dat hy nooit enige omkoopgeld of voordele aanvaar het nie. Hy het alle korrupsiebewerings ontken en gesê enige ander aannames is vals:
20 Feb 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Petrofund bied werkswinkels aan vir kapasiteit in petroleumsektor

Die Petroleum Opleidings- en Onderwysfonds, Petrofund, in samewerking met FirstRand Group en die Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad, sal 'n tweedaagse werkswinkel vir olie- en gasverskaffers van 21 tot 22 April in Windhoek aanbied. 'n Tweede werkswinkel sal in Augustus in Walvisbaai aangebied word. Dit is in ooreenstemming met Petrofund se mandaat…
10 Apr 3AM 1 min

TLU SA vra aandag op boere se geestesgesondheid

Die landbou-organisasie, TLU SA doen 'n beroep op die publiek om pogings te ondersteun wat boere se geestesgesondheid bevorder. Die pleidooi volg op die 'kus-tot-kus vir boere'-veldtog, waartydens 'n span van kus tot kus per jetski gereis het wat die druk wat boere moet verwerk uitgelig het, insluitend markonsekerheid, stygende…
10 Apr 3AM 1 min

Geskiedeniskurrikulum moenie sondebokke skep nie - AfriForum

AfriForum moedig ouers, onderwysers en belanghebbendes aan om terugvoer in te dien oor die Departement van Basiese Onderwys se voorgestelde nuwe geskiedeniskurrikulum vir Graad 1 tot 12 wat op 20 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is. Alana Bailey van AfriForum beklemtoon geskiedenis moet objektief aangebied word om kritiese denke, empatie…
10 Apr 2AM 1 min

Brittanje sê Rusland se duikbote het spioeneer

Die Verenigde Koninkryk se minister van Verdediging, John Healey, beskuldig Rusland dat hy die Iran-oorlog gebruik om vyandelike aktiwiteite teen Europa uit te voer. Dit volg nadat Brittanje, Noorweë en ander lande gereageer het op die afgelope weke se toenemende Russiese aktiwiteit in die Noord-Atlantiese Oseaan. Healey sê tydens die…
10 Apr 2AM 1 min

McIlroy loop voor in Augusta

Die wêreld-nommer-twee, Rory McIlroy, se poging om slegs die vierde man te word wat agtereenvolgende Meesters-toernooie te wen, het op ʼn goeie noot begin. Die 36-jarige speler van Noord-Ierland loop na die eerste ronde in Augusta, Georgia, voor saam met die Amerikaner, Sam Burns, ná ʼn vyf onder baansyfer 67…
10 Apr 1AM 1 min