
'Nüremberg bewys Trump, Netanyahu is verantwoordelik'
Loading player...
Britse senior menseregte-advokaat Geoffrey Robertson, sê dat 'n brief van 100 internasionale regsprofessore moontlik die VSA se vooruitgang in Iran beïnvloed het. Hy sê die Nuremberg-verhore het bewys dat die aggressor verantwoordelik is vir sterftes en president Donald Trump en premier Benjamin Netanyahu moet die feite aanvaar dat hulle Iran binnegeval het, en dat daar duisende sterftes is.

