
VN-hoof verwelkom Amerika-Iran skietstilstand
Loading player...
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, verwelkom die skietstilstand van twee weke tussen Amerika en Iran. Volgens die ooreenkoms sal Teheran die belangrike seeroete, die Straat van Hormuz waarlangs ʼn vyfde van die wêreld se olie vervoer word, heropen. Guterres se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê alle partye moet die skietstilstand se bepalings nakom om blywende en omvattende vrede in die streek te verseker:

