
VSA boelie SA, waar's Namibië, SAOG?
Loading player...
Opposisie-parlementslede doen 'n beroep op die regering om meer openbare standpunt in te neem om Suid-Afrika teen die Verenigde State te ondersteun. Suid-Afrika ervaar diplomatieke en ekonomiese wrywing met Amerika, gedryf deur geskille oor grondhervorming, buitelandse beleid en beskuldigings van menseregte-oortredings. PDM-leier McHenry het aan die kantlyn van die staatsrede vir meer pogings gevra.

