
DA-leier Hill-Lewis stel vierpuntplan bekend
Loading player...
Die pas verkose DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê hy glo sterk die party kan Suid-Afrika lei en die grootste party in die nasionale regering word. Hy is gister by die DA se verkiesingskongres in Midrand, Gauteng, verkies en volg John Steenhuisen op, wat verkies het om nie herverkies te word nie en eerder op sy ministeriële verantwoordelikhede te fokus. In sy oorwinningstoespraak het Hill-Lewis 'n vierpuntplan uiteengesit:

