
Gauteng-polisie moet skerper optree teen vuurwapens
Loading player...
Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die oproep vir 'n vuurwapenvrye provinsie hernu na 'n toename in gewelddadige skietvoorvalle. Dit kom na die dood van 'n munisipale werknemer in Vanderbijlpark, en 'n sakeman en sy sekuriteitswag wat noodlottig in Ormonde geskiet is. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, het die betrokkenheid van die polisie verwelkom. Masuku dring aan op sterker polisie-optrede en beter pogings om onwettige vuurwapens uit gemeenskappe te verwyder:

