
Sakevertroue daal in SA weens Midde Ooste-oorlog
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid se Sakevertroue-aanwyser het in Januarie effens gedaal met 1,8- punte tot 131,4, maar in Februarie tot 134,6 verbeter. Verlede maand het die BCI 3,3-punte afgeneem tot 131,3. Die kamer se uitvoerende hoof, Alan Mukoki, sê die daling was hoofsaaklik die gevolg van 'n swakker rand, laer aandeelpryse op die JSE, en laer wêreldpryse van edelmetale weens die Midde-Oosterse konflik:

