
Cran nooi almal na sessie oor lisensiegelde, heffings
Loading player...
Cran het ’n amptelike uitnodiging aan belanghebbendes uitgereik vir ’n raadplegende openbare verhoor. Die sessie fokus op die voorneme om die regulasies rakende lisensiegelde en regulatoriese heffings te wysig. Die geleentheid sal plaasvind op Vrydagmiddag, 22 Mei, by Droombos buite Windhoek. Cran se woordvoerder, Mufaro Nesongano, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die belangrikheid van die sessie.

