
Herrie los na 'Ferrari' se saak geskrap is oor aanklaer wat wegbly
Loading player...
Die Nasionale Vervolgingsgesag het 'n aanklaer wat betrokke is by die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni-saak geskors nadat hy nie in die hof verskyn het nie. Die hoëprofiel-afpersing- en geldwassery-saak teen Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is gevolglik in die Landdroshof in Kwaggafontein, Mpumalanga van die rol geskrap. Mthunzi Mhaga van die NVG sê daar sal dissiplinêre stappe teen die aanklaer geneem word na aanleiding van die voorval:

