Ballotti sê oor beloofde sportinfrastruktuur

Loading player...
Die adjunk-onderwysminister Dino Ballotti het in 'n onlangse onderhoud met Nampa oor die proses van die konstruksie van sport fasiliteite regoor die land gepraat. 'n Bedrag van 140 miljoen Namibiese dollar is toegeken vir die konstruksie van basiese sportfasiliteite in al die streke, met 'n verdere 140 miljoen dollar wat vir bykomende fasiliteite in die 2026/2027-boekjaar toegeken word. Ballotti gee 'n oorsig.
19 May 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NIPDB sê oor gemengde uitslae op Startup-indeks

Reaksie word ontvang op die resultate van die StartupBlink Global Startup Ecosystem-indeks wat gemengde uitslae vir Namibië toon. Wêreldwyd het ons agt plekke teruggeval na 94ste toe. In Afrika het die land ook teruggesak uit die top-agt na tiende plek, en in die SAOG-streek het ons tweede plek behou. Terwyl…
21 May 2AM 1 min

Gauteng skole se skuld is onderwysdepartement se skuld

AfriForum sê die Gautengse Departement van Onderwys blameer skole verkeerdelik vir die provinsie se munisipale skuldkrisis. Die burgerregte-organisasie sê die departement ignoreer sy eie rol in onbetaalde munisipale rekeninge, insluitend 'n gerapporteerde skuld van 583 miljoen Suid-Afrikaanse rand, asook vertraagde oorbetalings aan skole. Alana Bailey van AfriForum waarsku planne om…
21 May 2AM 1 min

Ebola: WGO waarsku entstof kan nig 9 maande duur

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dit kan tot nege maande duur voordat 'n entstof teen die Bundibugyo-virus, wat die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda veroorsaak, beskikbaar is. Daar is tot dusver 600 vermeende Ebola-gevalle en 139 vermeende sterftes aangemeld. Die direkteur-generaal van die WGO, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê…
21 May 1AM 1 min

Winde sê hulp is nodig na storms

Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, sê dringende nasionale steun is nodig om hulp te versnel aan gemeenskappe wat deur gure weer in die provinsie geraak is. Dit volg na die klassifisering van ’n provinsiale ramp ná wydverspreide skade. Die woordvoerder van die premier, Regan Thaw, sê herstelpogings is…
21 May 1AM 1 min

Namfisa loods ondersoekna beleggingsfirma ineenstort

Die ineenstorting van Wealth Management Systems onder besturende direkteur Hanjo Schlabitz, 'n finansiële adviesfirma in Windhoek wat geld namens beleggers in buitelandse valuta belê het, het vrese laat ontstaan dat die beleggers, wat pensioenarisse insluit, miljoene Namibiese dollar verloor het. Namfisa het 'n verklaring uitgereik oor die kwessie en Namfisa…
21 May 1AM 1 min