
BoN verdiep bande met Afrika-sentrale banke
Loading player...
Die goewerneur van die Bank van Namibië, Ebson Uanguta, het 'n reeks strategiese streeksbesoeke aan Afrika-sentrale banke afgesluit. Dit het deel gevorm van die sentrale bank se breër pogings om tegniese samewerking te verdiep en ‘n ooreenkoms is met Rwanda se sentrale bank beklink. Naufiku Hamunime, die sentrale bank se woordvoerder het meer.

