
Minder VSA-soldate in EU 'sal nie verdediging ontwrig'
Loading player...
NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê Amerika se vermindering van soldate in Europa sal georden wees en nie verdediging benadeel nie. Dit volg op die Amerikaanse president, Donald Trump, se jongste aanval op die alliansie, aangevuur deur kritiek van die Duitse kanselier, Friedrich Merz, oor die Amerikaans-Israelse oorlog in Iran. Rutte sê Trump se voorgestelde onttrekking van vier- tot vyf-duisend soldate sal geen uitwerking op NAVO se verdedigingsplanne hê nie:

