
VERSKILMAKERS: Jy is BROODNODIG-veldtog
Loading player...
Ons almal weet hoe belangrik ’n vol magie en ’n veilige hawe vir ’n kind se toekoms is. Vandag gesels ons oor ’n projek wat presies dít bied – Solidariteit Helpende Hand se Broodnodig-projek. Deur kleuterskole en naskoolsentrums regoor die land te ondersteun, sorg hierdie inisiatief dat honderde kwesbare kinders daagliks gevoed, versorg en onderrig word. Suzette Oosthuizen sluit by Sarina aan.

